Skool:n herbesinning oor gesag,verbintenis en identiteit

16 Mar CPUT Sit Stories - Skool: ’n herbesinning oor gesag, verbintenis en identiteit

1 HR 10 MIN
Download (32.9 MB)
Skool: ’n herbesinning oor gesag, verbintenis en identiteit In gesprek met Michael le Cordeur en Theo Kemp, gefasiliteer deur Amanda Swart, reflekteer hierdie paneel krities oor skool as ’n vormende ruimte en put uit temas uit skrywer Theo Kemp se boek Skool
ENGLISH  SOUTH AFRICA