24 Jul Desire Gardner vertel ons meer oor Magda Louw

10 MIN
Download (4.7 MB)
Aktrise Desire Gardner het met die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois oor haar reeks, Magda Louw gesels. Die derde seisoen is nou op KykNet. Sy gebruik komedie om by mense se harte uit te kom - en soos mense lag ervaar hulle genesing.
#komedie #inspirasie #dierealbrekfis #radiotygerberg
ENGLISH
SOUTH AFRICA