Die Real Brêkfis

2 Jul Die Real Brêkfis gesels met Andries Vermeulen oor die krag van humor

16 MIN
Download (7.6 MB)
Wêreldwyd is daar ‘n beweging wat hierdie week fokus op die krag van lag en humor. Die Real Brêkfis met Neville en Benescke (06:00-09:00) het met Andries Vermeulen gesels. Hulle het gelê soos hulle lag vir sy stories.
ENGLISH  SOUTH AFRICA