Die Real Brêkfis

13 May Die Real Brekfis gesels met Jaco Kleynhans, internasionale skakelhoof van die Solidariteit Beweging

10 MIN
Download (4.9 MB)
Die Real Brekfis (06:00-09:00) het Neville D, Benescke en Francois gesels met Jaco Kleynhans, internasionale skakelhoof van die Solidariteit Beweging, oor die eerste Suid-Afrikaanse vlugtelinge wat na Amerika vertrek het.
ENGLISH  SOUTH AFRICA