Die Real Brêkfis

14 May Die Real Brekfis gesels met Rene Venter oor Aanlyn Romansedag

12 MIN
Download (5.8 MB)
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het op Aanlyn romansedag met Rene Venter gesels oor hoe sy en haar man Jan mekaar aanlyn ontmoet het. Hulle vier later vanjaar hulle tweede huweliksherdenking.
ENGLISH  SOUTH AFRICA