Die Real Brêkfis

16 Apr Die Real Brekfis gesels met Lucille May oor haar gebruik van Nagmaal

13 MIN
Download (6.4 MB)
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Lucille May gesels oor haar gebruik van Nagmaal. Sy neem dit al vir 13 jaar elke dag, en getuig van die kragtige vrug wat dit in haar lewe gebring het. #Nagmaal #Paasfees #KragVanDieKruis
ENGLISH  SOUTH AFRICA