ONSE MENSE

17 Feb Gerald Fortuin, Ex onderwyser en Prinsipaal van Laerskool Paulus joubert Gesels Saam Amanda

1 HR 01 MIN
Download (28.6 MB)
Gerald Fortuin, getroud met Alida, wat hy reeds op Hoerskool ontmoet het. "Daar is 2 kinders uit die huwelik gebore, Garynne die oudste seun getroud met Lizanne en Alicia die jongste getroud met Enver. So ons het nou 4 kinders" hy het twee kleinkinders, Thabi en Payton . Gerald was vir 42 jaar by Laerskool Paulus Joubert waarvan die laaste 7 jaar as Prinsipaal. "Onderwys was vir my n roeping en dus is daar heelwat suksesse gedurende my loopbaan as Onderwyser, met Wiskunde my gunsteling vak en dankbaar dat die Here my ook hierdeur kon gebruik om n verskil in kinders se lewens kon maak".
AF  SOUTH AFRICA