Radio Tygerberg Kersfees Vibes

12 Nov GAVIN EDWARDS | VERSLAWING

39 MIN
Download (18.5 MB)
Manwees is soms moeilik. Gedurende Novembermaand wil ons mans vier en bemagtig om ‘n verskil te maak daar waar jy is – ten spyte van jou omstandighede. Hier bespreek ons aktuele kwessies soos verhoudings, die identiteit van ‘n man, dissipline, die huwelik, motivering asook hoe om ‘n man te wees in ‘n moderne samelewing. Elke weeksdag gedurende November word n nuwe episode opgelaai.
AF  SOUTH AFRICA