13 Sep Die Real Brekfis gesels met Margit Meyer-Rödenbeck

16 MIN
Download (7.7 MB)
Kunste is gesond | Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke (06:00-09:00) het gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor hoe sy voel oor die regering se R20 miljoen wat in die volgende twee jaar gebruik gaan word vir nuwe produksies. Sy sê mense wil stééds lag!
Margit se produksie, Ouma speel hierdie Sondag by Die Boer in Durbanville.
#kunsteislewendig #inspirasie #motivering #christenstem
ENGLISH
SOUTH AFRICA