26 Aug Die Real Brekfis gesels met Ashley Potts, wyksraadslid vir Rocklands in Mitchells Plain

8 MIN
Download (4.2 MB)
Die afgelope naweek het die Radio Tygerberg span ontmoet met sowat 250 gemeenskapleiers in MitchellsPlain vir die bekendstelling van die Healing the City-veldtog. Daar is planne gemaak om saam teen bendegeweld op die Kaapse Vlakte op te staan. Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke Janse van Rensburg het met Ashley Potts, wyksraadslid vir Rocklands in Mitchells Plain gesels.
ENGLISH
SOUTH AFRICA