Die Real Brêkfis

20 Aug Die Real Brekfis gesels met Zahn Hulme, bemarkingsbestuurder van die Atterbury Trust

7 MIN
Download (3.6 MB)
Die Atterbury Trust verskaf jaarliks beurse aan Afrikaanse studente landswyd. Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke Janse van Rensburg het gesels met Zahn Hulme, bemarkingsbestuurder van die Atterbury Trust om meer hieroor uit te vind.
ENGLISH  SOUTH AFRICA