Rou & Real

20 Jun 20 JUN 2024 - Rou & Real

7 MIN
Download (3.4 MB)
Hou vrees jou terug om jou droom te volg? Jacomien Minnaar van Miinella Jewelery deel hoe die Here haar gehelp het om haar besigheid te begin. Skakel in op Radio Tygerberg 104FM om 10:00 saam Leef met Liomee (09:00-12:00) en luister na haar getuienis. Deel met ons jou Rou & Real storie.
AF  SOUTH AFRICA