Sit Stories is n kultuueprogram deur CPT en die Breytenbach Sentrum wat studente en die Wellingtongemeenskap deur storiesvertelling,poesie en musiek verbind.Dit fokus op die deel van personnlike ervarings wat verband hou met onderwys en persoonlike groei,bevorder refleksie en moedig nuwe perspektiewe oor die onderwys aan
English
South Africa
GOVERNMENT